Tuesday, July 27, 2010

Beplanning

Ons plekke vir Kgalagadi is klaar bespreek en ook klaar betaal om volgende jaar April 2011 skoolvakansie te gaan. Ek sal binnekort die toerprogram op sit.